Dié dekaan aan die Universiteit van Pretoria het “met alles in hom” teen die virus baklei.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
Vier vas oor R2 miljoen se vervalste geld
Vier persone is in hegtenis geneem op aanklag van die besit van vervalste geld.
Somer in Gauteng dié naweek
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die sonbrandindeks dié naweek baie hoog gaan wees.
Oudspeurder betrap ‘slapende rowers’
Nico Pretorius het nie geweet wat om te verwag toe hy die verdagte motor nader nie.
Haakplekke in Gautengse skoleplasingstelsel
Die departement het Dinsdag die publiek in kennis gestel dat die webwerf waar aanlyn aansoeke vir plek in skole vir 2022 gedoen kan word, vir 48 uur gesluit sal wees.
Leerders stig brand in skoolsaal
Die leerders het glo die brand gestig omdat hulle nie ʼn eksamenvraestel wou skryf nie.
Vrou wat tussen mure vassit bejaard, blind
Die vrou het glo oor die grensmuur gespring nadat sy en haar kinders ʼn rusie gehad het.
Alberton-skietery: Minstens 40 skote afgevuur
Altesaam 20 koeëlgate is in die motor gevind en dit is duidelik dat grootkaliber-wapens tydens die skietery gebruik is.
Drie dood, een beseer in Alberton-skietery
Vier mans met talle skietwonde is op die toneel aangetref.
Polisie fnuik ‘transitorowers’ wat geldwa oopblaas
Die verdagtes het plofstof gebruik om die geldwa oop te blaas en só toegang tot die geld te kry.
Video: Man in hospitaal ná Pta-skietery
Een verdagte is kort ná die skietvoorval in die Johannesburgse middestad in hegtenis geneem.
Covid-19 eis juffrou, ouers
“Hulle het nooit fisiek regtig van die ander een se dood geweet nie, maar het dit beslis geestelik ervaar.”
Video: Ondersoek ná polisie skoolmeisie rondpluk
In die video kan gesien word hoe ’n polisiebeampte die meisie wat op die grond lê aan die bene trek en in ’n motor forseer.
Foto’s: Groot skade ná brand by Krugersdorp-lodge
Reddingswerkers het omtrent 12 ure lank gespook om die brand in bedwang te bring.
Pasiënt (26) se dood by Helen Joseph ondersoek
Die pasiënt is dood in ’n rolstoel in die ongevalle-afdeling aangetref – op die presiese plek waar sy die vorige dag gelaat is.
Boksburg-inwoners wakker geskud
“Dit het gevoel asof ’n vragmotor in ons huis vasgery het,” skryf Collett Botma op Facebook.
Polisie fnuik kaping in Jhb
“Die polisie het die verdagte se motor deursoek en ʼn R5-geweer en 25 patrone in sy besit gevind.”
Ongeluk eis man, kind beseer
ʼn Man en jong kind is naby een van die motors aangetref terwyl nóg ʼn man reeds aan sy beserings in die brandende motor beswyk het.
Skool rou ná skoolhoof se dood
“Hy het talle se lewens aangeraak en diep spore getrap met sy passie en liefde vir onderwys, die skool en kinders.”
Onluste: Shoprite skenk R1 miljoen aan gemeenskappe
Klante kan by betaalpunte by Shoprite, Checkers en Usave-winkels landwyd geld in hierdie fonds inbetaal.