Die inhegtenisnemings vorm deel van wetstoepassingsagentskappe se pogings om roekelose en nalatige bestuurders voor Vrouedag hok te slaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gautengse verkeerspolisie"
Man glo deur ‘verkeerspolisie’ geskiet, ontvoer
ʼn Lid van die Gautengse verkeerspolisie en een van sy makkers wat hom as ʼn lid voorgedoen het, het na bewering Vrydagoggend ʼn niksvermoedende motoris oorrompel.
Uber-bestuurder deur kamma-verkeersbeamptes beroof
Lede van ’n plaaslike taxivereniging het hulself glo as verkeersbeamptes voorgedoen en ’n Uber-bestuurder voorgekeer.
Twee vas wat hulle as polisie voordoen
Die Gautengse verkeerspolisie het dié twee mans tydens ’n roetine stop-en-soek-operasie vasgetrek.
Motoris gekap wat met verkeersbeampte op enjinkap wegjaag
ʼn Video van die voorval is op sosiale media gedeel en het daarna soos ʼn veldbrand versprei.
Sportster sê jammer ná jaagtog
Die sportster wat Maandagoggend in hegtenis geneem is toe hy glo vinniger as 220 km/h in Johannesburg gejaag het, het om verskoning gevra vir sy optrede.
Sportster jaag weens ‘siek kind’
ʼn Sportster is Maandagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo meer as 220 km/h op ʼn snelweg in Gauteng gejaag het.
Drie verkeersbeamptes vas vir korrupsie
Drie beamptes van die Gautengse verkeerspolisie is Vrydagoggend vir korrupsie in hegtenis geneem.
Verkeerspolisie rig streng waarskuwing
Met ʼn groot toename in verkeer uit Gauteng wat die komende Kersnaweek verwag word, het die provinsie se verkeerspolisie ʼn waarskuwing gerig dat geen oorlaaide minibustaxi of voertuig die provinsie sal verlaat nie.
‘Swanger vrou’ laat jongman jaag
ʼn 26-jarige man is Donderdagmiddag in hegtenis geneem nadat hy 221 km/h op die N4-snelweg buite Pretoria gejaag het.
23 kinders onder seil op bakkie gevind
Die bestuurder is in hegtenis geneem.