Die een meter lange rinkhals wat ʼn Gautrain-pendelaar só op hol gehad het dat hy vir ʼn paar dae lank nie sy motor van die Gautrain-stasie in Midrand wou verwyder nie, is gevang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gautrain slang"
Slang maak Gautrain-verbruiker bang
ʼn Een meter lange rinkhals het ʼn Gautrain-pendelaar só op hol dat hy sedert Dinsdag nie sy motor van die Midrand Gautrain-stasie wou verwyder nie, het Times Live Vrydag berig.