Die Gautrein se busdienste is van Dinsdagoggend af nie beskikbaar nie.
Alles vir die sleutelwoord "Gautrein"
Gautrein-dienste terug na normaal
Gautrein-dienste tussen Pretoria se middestad en Hatfield het na normaal teruggekeer.
Gautrein-diens hervat gedeeltelik
Die Gautrein-diens tussen die Pretoria- en Hatfield-stasies sal Maandagoggend gedeeltelik hervat.
Gautrein-bomdreigement ʼn ‘valse alarm’
Die ANC het Saterdag bewerings deur ʼn lid van die uitvoerende komitee verwerp wat met ʼn “terreuraanval” op die Gautrein verband hou.
Gautrein-diens ontwrig weens ongeluk
Die Gautrein-diens tussen die Pretoria- en Hatfield-stasies is vir eers gestaak weens ʼn ongeluk.
[Video] Ouers kyk toe hoe Gautrein met kinders, grootouers wegry
Wat veronderstel was om vir ʼn familie ʼn opwindende uitstappie op die Gautrein te wees het vinnig in ʼn angswekkende situasie ontaard toe ʼn ouerpaar van Kempton Park van hul kinders geskei is toe ʼn treindeur glo te vinnig in hul gesigte toegemaak het.
Man slaan Gautrein-vensters stukkend
Ismail Vadi, Gautengse LUR vir vervoer, het die voorval waar ʼn passasier die vensters van ʼn Gautrein-treinwa stukkend geslaan het, ten sterkste veroordeel.
Gautrein-tariewe styg
Die Gautrein se tariewe sal vanaf 1 Junie met tussen 5% en 16% styg.
Gautrain tref man
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy en ʼn ander man Dinsdag ongemagtigde toegang tot die spoorlyn tussen die Pretoria en Hatfield-Gautrainstasies bekom het en hy deur ʼn sneltrein getref is.