Die hooggeregshof in Pretoria het pas uitspraak gelewer in die dringende hofaansoek waar die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen poog om ʼn boek oor hom en Amor Vitone te keer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gavin Prins"
Joost hoor vandag oor boek
Die hooggeregshof in Pretoria gaan na verwagting Vrydag uitspraak lewer oor ʼn dringende aansoek wat deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen ingedien is om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te probeer verbied.
Video: Joost Woensdag in hof oor boekstryd
Joost van der Westhuizen het self sy lewe aan die groot klok gehang, en praat gereeld met die media oor sy lewe.
Joost-boeksage nog nie oor
Die hooggeregshof in Pretoria het vandag ʼn dringende aansoek deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen aangehoor om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te probeer verbied.
Joost se dringende versoek om boek te keer vandag in hof
Die hooggeregshof in Pretoria sal na verwagting Woensdag ʼn aansoek deur die oud-Springbok Joost van der Westhuizen aanhoor om die vrystelling van ʼn boek wat glo “alles vertel” oor sy huwelik met Amor Vittone, te verbied.
Joost-boek: Verhoor staan oor
Die voormalige Springbok Joost van der Westhuizen se dringende hofaansoek om die publikasie van ʼn boek oor die huwelik tussen hom en Amor Vittone te verbied, sal eers Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof aangehoor word.