Die BBC het om verskoning gevra aan Rufus Lekala, Transnet se hoof hawemeester, nadat hulle per ongeluk sy naam as “Gay Marriage” tydens ‘n onderhoud uitgesaai het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gay Marriage"
Transnet-hoof eis verskoning van BBC ná groot blaps
Rufus Lekala, Transnet se hoofhawemeester, eis ʼn verskoning van die BBC nadat hulle per abuis sy naam tydens ʼn onderhoud as “Gay Marriage” aangedui het.