Die Wes-Kaapse departement van onderwys het konsepriglyne gepubliseer waarvolgens skole LGBTQI+-leerders moet hanteer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gay"
Ope brief aan NG Kerkleiers: ‘Kom tot inkeer’
Prof. Hoffie Hofmeyr waarsku dat NG Kerkleiers nou die laaste geleentheid het om skeuring in die NGK te vermy.
Leraars van NG Kerk Namibië ‘verslae’ oor gay-besluit
Die NG Kerk van Namibië het Dinsdag sy misnoeë uitgespreek tenoor die Suid-Afrikaanse NG Kerk se algemene sinode se besluit rondom selfdegeslagverhoudings en selfdegeslagverbintenisse in die kerk.
MRK wil gelykheidshof toe oor NG-predikant
Die Menseregtekommissie sleep nou ʼn predikant van die NG Kerk gelykheidshof toe, omdat hy homoseksuele mense met pedofiele vergelyk het.
NG Kerk en gays: Alliansie vra duidelikheid van hof
Adacsa vra die hooggeregshof vir meer duidelikheid oor die regters se onlangse bevinding teen die NG Kerk.
Hof sê oor NG Kerk en gays
ʼn Groep mense het die NG Kerk hof toe gesleep oor die standpunt wat die kerk ingeneem het oor selfdegeslagverhoudings.
Herrie ná skole gevra word vir lyste van gay leerders
“Die skep van so ʼn databasis oortree die privaatheid van dié leerders se leefstyl en kan in die verkeerde hande maklik tot fisieke leed lei.”
Klagte teruggetrek ná vroue-optog: ‘Polisie moet jammer sê’
Derduisende vroue het in al nege provinsies in Suid-Afrika en buite die landsgrense in Lesotho en Namibië opgeruk om deel te neem aan optogte teen geslagsgebaseerde geweld teen vroue en kinders.
Man sit lank ná ‘haatmoord’
ʼn Man is Woensdag tydens ʼn hooggeregshofsitting, in Ceres se landdroshof, tot tronkstraf gevonnis vir die grumoord op ʼn gay man.
Gay predikant verloor saak in konstitusionele hof
Die konstitusionele hof het beslis Ecclesia de Lange, ʼn voormalige predikant in die Metodistekerk, mag nie as predikant dien terwyl sy met iemand van dieselfde geslag getroud is nie.