Die aktivis Leigh-Ann Naidoo, ʼn voormalige Suid-Afrikaanse atleet en akademikus aan die Universiteit van die Witwatersrand, is deur die Israeliese owerhede vrygelaat en sal na verwagting Vrydagmiddag na Suid-Afrika terugkeer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gaza"
SA-vrou in Israel aangekeer
Leigh-Ann Naidoo, ʼn voormalige Suid-Afrikaanse atleet en akademikus aan die Universiteit van die Witwatersrand, is deur die Israeliese owerhede in hegtenis geneem. Naidoo en 12…
Israel bombardeer Gaza weer
In ‘n weerwraakaanval het Israel die eerste keer sedert die skietstilstand wat in Augustus gesluit is, ’n lugaanval op die Gazastrook geloods.
Anti-apartheid aktivis steun Woolworths-boikot
Die anti-apartheid aktivis Denis Goldberg het sy steun toegesê aan ʼn veldtog om Woolworths se winkels te boikot oor die maatskappy se handelsbetrekkinge met Israel ná die oorlog in Gaza waartydens meer as 2 000 Palestyne dood is.
Glinstering van hoop vir vrede in Gaza
Hamas maak aanspraak op ‘n oorwinning na die aankondiging van ‘n skietstalstand sonder sperdatum, maar waarnemers wys daarop dat nie Israel of die Palestyne uit die ooreenkoms gekry het wat hulle wou nie.
Gaza-vrede skynbaar van baan
Kort voor ‘n vyfdag-skietstilstand sou eindig, en ‘n nuwe skietstilstand na verwagting Dinsdagaand aangekondig sou word, het Israel en die Palestyne mekaar weer met bomme begin bestook.
Gaza: Nuwe skietstilstand begin met bombardement
Die nuwe vyfdaagse skietstilstand tussen Israel en Hamas wat Woensdagaand in werking getree het, het onrustig begin toe vuurpyle uit Gaza op Israel gevuur het, en Israel met artillerie teruggeskiet het.
Gaza: Jongste skietstilstand hou oornag
Die jongste skietstilstand tussen Israel en Hamas wat Sondagaand in werking getree het, het deur die loop van die nag gehou.
Gaza: Skietstilstand eindig; lugaanvalle gaan voort
Minstens vier mense is Saterdagoggend in die Gazastrook dood nadat Israel lugaanvalle voortgesit het na die verstryking van ‘n skietstilstand.
Gaza dalk onder VN-bestuur
Die moontlikheid dat Gaza onder die bestuur van die VN geplaas kan word na Israel se onttrekking, moet oorweeg word, aldus die Israelse minister van buitelandse sake, Avigdor Lieberman.
Gaza: Israel glo besig om te onttrek
Israel het Sondag na berig word eensydig begin om die meeste van sy troepe uit die Gazastrook te onttrek. Waarnemers meen egter Israel sal ‘n veiligheidstrook bly beset berig Trouw.
Skietstilstand in Gaza – gaan dit hou?
‘n Humanitêre skietstilstand van 72 uur tussen Israel en Hamas is gesluit wat Vrydagoggend in werking getree het.
Israel roep nog 16 000 troepe op
Israel het nog 16 000 troepe vir sy offensief teen Hamas in die Gazastrook opgeroep.
Diep grag om Gazastrook dalk ál moontlikheid
‘n Grag van sowat 30 meter diep reg rondom die Gazastrook is dalk al wat die tonnelbedreiging van dié strook vir Israel en Egipte die hoof kan bied, aldus ‘n woordvoerder van Israel se regering.
Israel gaan aanvalle op Gaza voortsit na skietstilstand
Die Israelse weermag het Sondag aangekondig dat hy opnuut voortgaan met aanvalle op Gaza nadat Hamas glo te midde van ‘n skietstilstand steeds vuurpyle afgevuur het.
Video: Optog vir Palestyne in Durban gehou
ʼn Paar duisend mense het Vrydag in Durban se middestad ʼn optog gehou ter ondersteuning van Palestyne in die Gazastrook.
Hizbolla kan dalk toetree tot Palestynse stryd
Hizbolla, ‘n Sjiïtiese organisasie, is op die oomblik volskaals in Sirië betrokke waar aan die kant van pres. Bashar al Assad geveg word
Nie gou skietstilstand in Gaza
Israel het by monde van sy minister van wetenskap die moontlikheid van ‘n spoedige Israelse onttrekking uit die Gazastrook as “onwaarskynlik” beskryf.
Palestyns-Israelse konflik: Vlugte na Israel geraak
Die vuurpyle wat vanuit Gaza op woongebiede en burgerlike teikens in Israel afgevuur word, het daartoe gelei dat die Amerikaanse FAA vlugte na Tel Aviv vir 24 uur opgeskort het.
Suid-Afrika stuur afvaardiging na Israel oor Gaza-konflik
Pres. Jacob Zuma gaan ‘n spesiale afvaardiging na Israel en die Palestynse gebiede stuur. Sedert die vyandelikhede 15 dae gelede begin het, het bykans 600 mense reeds omgekom.