Die geweld is bestempel as ʼn vlak van bloedvergieting wat nog nie voorgekom het sedert die gewelddadigste tye van Israel se 2014-oorlog in die gebied nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gazastrook"
Israel moet eerder vrede nastreef
Die sewentigste herdenking van die totstandkoming van die staat Israel is iets om te vier. Israel sal egter deur sy vriende en bondgenote gemaan moet word om meer verantwoordelik op te tree en om met erns, ywer en ’n bereidwilligheid om toegewings te maak, na die onderhandelingstafel met die Palestyne terug te keer.
Stormloop deur Palestyne op Israel se grens
Net soos die EFF probeer om met anti-blanke haat, grondeise en besettings teenoor die ANC punte te wen, probeer Hamas met besonder opspraakwekkende aksies teen Israel aandag te trek om onder Palestyne en internasionaal as hul verteenwoordiger te geld.
Foto’s: Optog vir Palestina in Kaapstad gehou
Duisende mense het Saterdag ‘n optog na die parlement in Kaapstad gehou om hul steun aan Palestina te wys.
Gaza: Skietstilstand eindig; lugaanvalle gaan voort
Minstens vier mense is Saterdagoggend in die Gazastrook dood nadat Israel lugaanvalle voortgesit het na die verstryking van ‘n skietstilstand.
Tydelike skietstilstand tussen Israel en Hamas
ʼn 12 uur lange skietstilstand het Saterdag om 05:00 tussen Israel en Hamas in die Gazastrook in werking getree.
Israel adviseer 100 000 Palestyne om huise te verlaat
Israel het sowat 100 000 Palestyne in die noorde van die Gasastrook aangeraai om hul huise vir hul eie veiligheid te verlaat en na Gasa-stad te gaan.