Die Blou Bulle het die Westelike Provinsie op Loftus met 36-30 geklop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "GB Jordaan"
[Foto’s] Blou Bulle vs Goue Leeus
Die Blou Bulle het op wat eens Fort Loftus genoem is hulle harte uit geduik, druk op die verdedigende kampioen die Goue Leeus geplaas en Vrydagaand se Curriebekerwedstryd 31-17 gewen.
[Foto’s] Goue Leeus vs Boland Kavaliers
Die Goue Leeus het ondanks die baie veranderinge na verlede week se neerlaag teen Griekwas, die Boland Kavaliers op Ellispark kis gespeel en 60-12 gewen.
Foto’s: Blou Bulle vs Pumas
Die Blou Bulle het Vrydagaand op hul tuisveld 13-25 verloor teen die Pumas. Die foto’s is geneem deur GB Jordaan.
Juan na vier jaar terug in Springbokspan
Juan Smith maak die naweek in Salta ‘n merkwaardige terugkeer tot Springbokrugby nadat hy sy 69ste en laaste toets in November 2010 gespeel het. Hy is een van drie veranderinge in die opdrafspan teen Argentinië.