Twee ANC-werknemers wat verbind word aan die bedrieglike gebaretolk wat ʼn oproer veroorsaak het tydens oud-pres. Nelson Mandela se gedenkdiens, het glo bedank.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gebaretaaltolk"
Gebaretaaltolk in psigiatriese hospitaal opgeneem
Thamsanqa Jantjie, die gebaretaaltolk by oud-president Nelson Mandela se gedenkdiens, is in die Sterkfontein Psigiatriese Hospitaal opgeneem.
Gedenkdiens-tolk: “Ek tolk al jare lank”
Thamsanqa Jantjie, die gebaretaaltolk by Nelson Mandela se gedenkdiens, het gesê hy tolk al jare lank by groot geleenthede vir die Suid-Afrikaanse regering en die regerende party.
Gebaretaaltolk: NVG kry nie hofdokumente nie
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Vrydag gesê daar is tans geen hofdokumente beskikbaar oor ʼn moordsaak waarby die “bedrieglike” gebaretaaltolk van Nelson Mandela se gedenkdiens betrek word nie.
Mandela-diens: Gebaretaaltolk aangekla van moord
Die gebaretaaltolk by Nelson Mandela se gedenkdiens is vroeër skuldig bevind aan diefstal en het ‘n reeks kriminele klagte insluitend ‘n aanklag van moord teen hom, het eNCA Vrydag berig.