Telers en boere sal twee jaar hê om hulle vrywillig aan die sektor te onttrek en hul sakemodelle te verander voordat die verbod intree.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "geblikte leeus"
Beoogde verbod op geblikte leeujag wyd verwelkom
Talle rolspelers is dit eens dat die negatiewe beeld wat veral in die toerismebedryf begin posvat het oor Suid-Afrika se wildlewebedryf, danksy die aanbevelings omgekeer kan word.
Petisie na Ramaphosa oor geblikte leeujag
Born Free sê die bedryf se “skaamtelose uitbuiting van leeus as goedkoop toeristeaantreklikhede berokken die land se beeld as verantwoordelike wildlewetoerismebestemming groot skade”.
‘Jag nié bewaring’, sê organisasie
Die CACH het in ʼn verklaring gesê die jaggemeenskap het die IUCN “geïnfiltreer” en verseker dat dié toonaangewende wetenskapsliggaam geen besluite neem wat ʼn negatiewe uitwerking op die jaggemeenskap het nie.
Hof skort leeubeenkwotas op
Die NDBV het die uitspraak verwelkom en sê dit het ook wyer gevolge, vir wilde bevolkings én wilde diere in gevangenskap.