“Theuns was enig in sy soort, ʼn vriend, mentor en musikant.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gedenkdiens"
Volg Theuns Jordaan se gedenkdiens regstreeks
Die verrigtinge begin om 11:00.
Theuns Jordaan Vrydag gegroet
Jordaan se pa, Willie Jordaan, en verskeie van Jordaan se musiekvriende sal die gedenkdiens bywoon.
Vermoorde dominee: ‘Jesus huil saam’
“Liewe mamma, ek hoop dat jy veilig is daar by God en dat jy nie enige seer voel nie,” lui ʼn huldeblyk deur ds. Liezel de Jager se tienjarige dogter.
Lieb Bester se gedenkdiens vandag
Die diens word regstreeks om 13:00 op YouTube uitgesaai.
Lesersbrief: Gedenkdienste tydens grendeltyd
Grendeltyd het ons van bystand en afskeid beroof, maar Anelia Heese het ‘n plan beraam om ‘n virtuele gedenkdienste vir mense saam te stel, wat geliefdes in die tyd van Covid-19 verloor het.
ANC-jeugliga ontwrig Ahmed Kathrada-gedenkdiens
Die ANC-jeugliga het Sondagaand erge ontwrigting by die gedenkdiens van die ANC-strydros, Ahmed Kathrada, in KwaZulu-Natal veroorsaak
Video: Familie, vriende neem afskeid van Ollie Viljoen
Ollie Viljoen se familie en vriende het van hom afskeid geneem by ‘n gedenkdiens in Stellenbosch.
Openbare gedenkdiens vir Ollie Viljoen
Vriende, familie en aanhangers van Ollie Viljoen kan dié musieklegende Vrydag vir oulaas groet.
Limpopo-plaasmoord: “Hy was ‘n reus van ‘n man met die kleinste hart”
“Hy was ‘n reus van ‘n man met die kleinste hart.” Só beskryf Mariesa Van Wyk Coetzee haar pa wat die naweek op sy plaas in die Letsitele-gebied buite Tzaneen in Limpopo vermoor is.
Video: Prof. Botman se gedenkdiens
Professor Russel Botman is tydens ‘n gedenkdiens veral onthou vir die menseverhoudings wat hy help bou het.
Burgemeester in hof vir Mandela-bedrog
Die burgemeester, adjunkburgemeester, speaker en drie ander beamptes van die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap, het Maandag in die Oos-Londen-landdroshof verskyn en is op borgtog vrygelaat.
Eerste burger vas oor Mandela-gedenkdiens
Die burgemeester, adjunkburgemeester en speaker van die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem vir beweerde bedrog rakende oudpresident Nelson Mandela se gedenkdiens.
Afgevaardigde in ongeluk ná Madiba-gedenkdiens
ʼn Voormalige president van Somalië was Dinsdag in ʼn ongeluk betrokke nadat hy en sy drywer die ENB-stadion verlaat het waar oud-pres. Nelson Mandela se gedenkdiens plaasgevind het.
Zuma-uitjouery wêreldnuus
Die uitjouery wat pres. Jacob Zuma Dinsdag tydens die begrafnisdiens van oud-pres. Nelson Mandela in die ENB-stadion in Soweto te beurt geval het, was binne minute wêreldnuus.
Duisende by ENB-stadion vir Mandela se gedenkdiens
Tienduisende Suid-Afrikaners en bekendes het Dinsdagoggend, ondanks die reën, by die ENB-stadion in Soweto opgedaag vir die gedenkdiens vir oud-president Nelson Mandela.
Polisie gereed vir skare by stadions vir Madiba-diens
Beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Johannesburgse metropolisie is gereed vir die skare wat Dinsdag by die ENB- en Orlando-stadion in Soweto verwag word.