“Ligloop op jou lewenspad beoog om vir Christene lig op hulle lewenspad te gee. In ʼn uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "geestelik"
Gedagte vir die dag: Die galmende simbaal
“Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ʼn stuk klinkende metaal, ʼn galmende simbaal geword.” (1 Korintiërs 13:1 – AFR83)