“Die geskiedenis van Suid-Afrika het mense daar [in die VSA] aangegryp. Die mense trek dit aan as hulle eie. Die mense het baie simpatie en identifiseer daarmee.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "geloftepop"
’n Geloftepop vir haar ma
Sy hoop dat die Geloftepoppe nie net haar ma en die ander tannies sal help nie, maar ook vir ander mense met geliefdes met Alzheimersiekte ’n idee gee om as terapie te probeer.
’n Prinsespop elk vir vier besonderse meisies
Toe Schlebusch die Sara-pop aan die meisie in Krauseville gegee het, het sy hoorbaar na haar asem gesnak. Nog ’n keer toe sy hoor dat haar pop se naam “prinses” beteken. Sy kon nie wag om Sara vir haar boetie te wys nie en haar ma het gesê die spesiale pop kan nou saans by haar slaap.
Geloftelappoppe: Elkeen wil ’n stukkie onthou hê
Nie eens die Covid-19-pandemie en gevolglike landwye afsondering kon oumas in die Pretoriase middestad keer om spesiale Geloftelappoppe te maak nie.
Spesiale lappoppe vir Geloftedag
In die Pretoriase middestad het 20 oumas weekliks bymekaargekom om spesiale lappoppe vir Geloftedag te maak.