‘n Groeiende groep gelowiges voel vandag ontnugter en teleurgesteld deur die kerk. Hulle noem hulself steeds Christene, maar kan nie meer met die georganiseerde godsdiens en ‘n strenge kerklikheid identifiseer nie. In “Geloof anderkant Sondag” antwoord die teoloog Julian Müller op hul noodkreet. Hy probeer ‘n nuwe geloofstaal te ontwikkel wat ‘n geloofwaardige teologie vir vandag kan wees.
Alles vir die sleutelwoord "geloof"
Gedagte vir die dag: God maak nie onderskeid nie
Hand 10:44 – Terwyl Petrus nog praat, het die Heilige Gees op almal gekom wat na die woord geluister het. “Ek het vas besluit. Moenie…
Gedagte vir die dag: ʼn Huis of ʼn tuiste?
Mark. 2:1‒2 – Toe Jesus ná ʼn paar dae weer in Kapernaum kom, het dit bekend geword dat Hy by die huis is. Baie mense…
Gedagte vir die dag: Jesus praat met jou!
Op 1:3 – Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem…
Gedagte vir die dag: Hy is op pad!
Op 1:7 – Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het. “Al die mense…
Gedagte vir die dag: Die Sleuteldraer
Op 1:18 – “Ek het die sleutels van die dood en die doderyk”. “Ai tog, waarom het die sonde dit nodig gemaak dat ons deesdae…
Gedagte vir die dag: Doen slegs u wil, Heer
Jeremia 18:2-4 – Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat. Ek is toe af na die pottebakker se…
Gedagte vir die dag: Maar…
2 Kon 10:31 – Maar Jehu het nie met sy hele hart die woord van die Here die God van Israel gehoorsaam nie. “Een van…
Gedagte vir die dag: Ywer vir die Here
2 Kon 10:16 –“Kom saam met my, dan sal jy my ywer vir die Here sien”. “Sê my wie jou vriende is, en ek sal…
Gedagte vir die dag: Jesus op televisie?
Markus 2:1‒2 – “Toe Jesus ná ’n paar dae weer in Kapernaum kom, het dit bekend geword dat hy by die huis is. Baie mense…
Gedagte vir die dag: Liefde wat nie opgee nie
Hos 3:5 – Hulle sal vol eerbied terugkom na die Here toe en na die oorvloed toe wat Hy in die toekoms sal skenk. “Die…
Gedagte vir die dag: Kom tog terug!
Hos 2:6 – “Ek sal na my eie man toe teruggaan, want ek was by hom beter versorg as nou”. “Teenspoed kan nie ophou voordat…
Gedagte vir die dag: Goeie leiding
2 Kron 34:33 – So lank hy geleef het, het hulle nie weggedraai van die Here, die God van hulle voorvaders, af nie. “As ek…
Gedagte vir die dag: Terug na die Bybel
2 Kron 34:15 – “Ek het die wetboek in die tempel gekry”. “Jy is mos ‘n wetenskaplike. Sien jy kans vir ‘n eksperiment?” het die…
Gedagte vir die dag: Net die beste is goed genoeg
Hand 6:3 – “Nou, broers, soek sewe mans onder julle uit wat daarvoor bekend is dat hulle vol van die Heilige Gees is en wysheid…
Gedagte vir die dag: God se vreemde roeping
Hand 7:3 – “Trek uit jou vaderland uit, weg van jou familie af, en gaan na die land toe wat Ek vir jou sal wys”….
Gedagte vir die dag: ‘n Huis van gebed
Mark 11:17: “Toe het Hy die mense geleer en vir hulle gesê: Staan daar nie geskrywe: My huis sal ‘n huis van gebed vir al…
Gedagte vir die dag: Veilig by die Here
Ps 57:2 – Onder u vleuels sal ek skuil tot die bedreiging verby is. “Ek was na die veldbrand baie mismoedig. Al ons weiding was…
Gedagte vir die dag: Vreesloos
Ps 56:5 – In God, wie se woord ek prys, in God stel ek my vertroue, ek is nie bang nie. Wat kan ‘n blote…
Gedagte vir die dag: Vrygewigheid
2 Kon 3:7- “Ek en jy is een. My manskappe is jou manskappe, en my perde is jou perde” . “‘n Fout is net ‘n…