Psalm 145:4-6 – Ouers vertel vir hulle kinders wat U gedoen het. Hulle prys U daarvoor. Hulle prys U wanneer hulle vir mekaar vertel van…
Alles vir die sleutelwoord "geloof"
Gedagte vir die dag: God gee om vir jou
Psalm 144:3,4 – Here, wat is ʼn mens dat U U aan hom steur? Die mens is soos ʼn skaduwee. Sy lewe is nie lank…
Gedagte vir die dag: Jy kan alles met die Here deel
Psalm 142:2-4 – Ek bid ernstig tot die Here. Ek pleit dat Hy my jammer moet kry. Ek kla by Hom. Ek sê vir Hom…
Gedagte vir die dag: Weeg jou woorde
Psalm 141:3 – Here, help my om nie onnodig te praat nie. Dit is verskriklik om soms TV te kyk en te sien hoe mense…
Gedagte vir die dag: Laat God jou hart ondersoek
Psalm 139:23,24 – God kyk of U my kan vertrou. Toets my gesindheid. Kyk of ek eerlik is. Help my op die regte pad. Hou…
Gedagte vir die dag: Kan pyn ‘n gawe wees?
Markus 1:40 – Daar kom toe ʼn melaatse man na Hom toe wat smekend op sy knieë voor Hom neerval en vir Hom sê: “As…
Gedagte vir die dag: Die Here is oral
Psalm 139:9,10 – Al kan ek so vinnig soos lig beweeg of al gaan ek na die verste plek toe, U is daar. Die afstand…
Gedagte vir die dag: Jy is enig in jou soort
Psalm 139:13,14 – Here, U het my tot in die fynste detail gemaak. In die baarmoeder het U my gevorm. Ek wil U prys omdat…
Gedagte vir die dag: God se sorg hou nooit op nie
Psalm 138:8 – Die Here sal vir my sorg totdat ek doodgaan. U liefde hou nooit op nie. Moet asseblief nie ophou om vir my…
Gedagte vir die dag: Die Here ken jou hart
Psalm 139:1,2 – Here, U kyk of ek eerlik is en vertrou kan word. U weet wat gaan hier binne-in my aan. Ek kan niks…
CD: My beste Jesus liedjies 2
My beste Jesusliedjies 2 is vir kinders tot so 10 jaar oud en is propvol splinternuwe, op-en-wakker en vrolike lofliedjies.
Gedagte vir die dag: Waarlik sout
Matt 5:13 – “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer…
Gedagte vir die dag: Wanneer jy nie haastig is om te vergewe nie
Lukas 6:27 – “Jy moet jou vyande liefhê en bid vir die wat jou vervolg.” Die wêreld is nie altyd ʼn mooi plek om in te…
Gedagte vir die dag: ʼn Eensgesinde familie is vir die Here belangrik
Psalm 133:1,3 – Hoe mooi, hoe wonderlik as broers en susters regtig vir mekaar lief is. Dit is soos dou wat vroegoggend van die Hermonberg…
Gedagte vir die dag: Sonde laat sy spoor
Romeine 5:15b – Deur die oortreding van een mens het baie gesterf, maar die genade van God en die gawe wat deur die genade van die…
Gedagte vir die dag: By God kan jy tevrede wees
Psalm 131:2 – Ek is tevrede soos ek is. Ek is soos ʼn babatjie wat veilig in sy ma se arms lê. Die wêreld kan…
Gedagte vir die dag: Bly volhard
Psalm 130:6,7 – Ek hou vas aan die Here, meer as wat ʼn kleintjie aan sy ma vasklou. Ek sal U nooit los nie. Julle…
Gedagte vir die dag: Die Here wil jou seën
Psalm 128:1,2 – Hoe gelukkig is jy wat die Here dien en eer, jy wat presies doen wat Hy sê! Jou harde werk sal elke…
Gedagte vir die dag: Sout wat verslaan het
Matt 5:13 – “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer…
Gedagte vir die dag: Die Here bewaar jou
Psalm 125:2 – Jerusalem word deur berge omring. Dit beskerm sy inwoners. Net so bewaar die Here diegene wat Hom vertrou. Hy hou sy oog…