Beloftebos is ook in 2017 by die MRK verkla.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gelykheidshof"
Sanef gaan nie appelleer teen gelykheidshof-uitspraak
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) gaan nie appelleer teen die gelykheidshofbeslissing van verlede maand nie.
Etzebeth-saak: Dís waar MRK nou staan
Die Springbokke het in dié stadium die rugbywêreld aan hul voete, maar op tuisbodem gaan die klag van haatspraak teen Etzebeth voort.
Haatspraak-uitspraak: Gordhan gaan hom ‘nie laat intimideer’
Die hof het die stelling as ‘haatlik’ beskryf.
Nóg ’n haatspraak-hofoorwinning vir Malema
Dit is die tweede hofuitspraak oor haatspraak wat onlangs in die EFF-leier se guns beslis is.
Hofstryd tussen Malema, Gordhan vandag in gelykheidshof
Malema voer aan Gordhan se saak teen hom is vals en dat die gelykheidshof hom nie daarmee moet bemoei nie.
Ou vlag: AfriForum se aansoek om appèl geweier
“Nadat die gronde van die appèl en die argumente van die advokaat oorweeg is sonder om die dele van die uitspraak te herhaal, word die appèl van die hand gewys.”
Totalitarisme bekruip jou soos Raka
Wat jou koue rillings moet gee, is dat so ʼn uitspraak gevier word deur sekere dele van Suid-Afrika, en dat daar nou ywerig aangedring word op nóg simbole wat verban moet word.
Swart en wit rassisme vandag
Dit is egter nodig dat ons ’n eerlike gesprek moet voer oor rassisme en wat dit in hierdie land behels, want in hierdie stadium is dié debat en verskynsel ontsaglik eensydig en dubbele standaarde gedy. Dit is, helaas, al vir ’n wyle die geval.
Ons is vry om oor vryheid te dink
Ons is steeds vry. Veral vry om te onthou wie ons is, waar ons vandaan kom en waarheen ons op pad is.
BLF skuldig aan haatspraak
“Ons gaan nie die slagspreuk verwyder nie en ons gaan ook nie om verskoning vra nie.”
Ou landsvlag ‘deel van geskiedenis’
“Dit is onwaar om sonder meer aan te neem die ou landsvlag beteken vir die meerderheid Afrikaners ʼn terughunkering na apartheid. Die kernvraag is nie wat is polities korrek nie, maar eerder wat is wysheid te midde van al die emosies en politieke bagasie?”
Hofsaak teen oudleerling van Sans Souci uitgestel
Die saak teen ʼn 16-jarige oudleerling van die Sans Souci Girls’ High School in Kaapstad wat daarvan beskuldig word dat sy ʼn onderwyseres aangerand het, is Maandag in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad uitgestel.
MRK nou self gelykheidshof toe oor BLF
Die MRK sê hy is diep besorg oor die voortdurende openbare uitlatings deur politieke leiers.
Transgender gevangene se aansoek eindelik aangehoor
”Ons weet nie hoe lank dit sal duur voor ons weet wat die hof beslis nie; dit kan twee dae, twee weke of selfs twee maande wees.”
Nuuskommentaar: Elf amptelike tale ’n werklikheid of klug?
Herman Toerien neem die praktiese implikasie van 11 amptelike landstale onder die loep in die lig van Woensdag se uitspraak in die gelykheidshof dat wetgewing nie in al 11 amptelike tale vrygestel hoef te word nie.
Taalsaak: Wetgewing hoef nie in 11 tale te wees nie
Die gelykheidshof in Kaapstad het Woensdag beslis wetgewing hoef nie in al 11 amptelike landstale gepubliseer te word nie.