“Ons weet hoe belangrik dit is om op die regte plek, op die regte wyse, die regte verskil te maak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gemeenskapsdiens"
#JongStemme: Wat beplan jy vir jou gemeenskapsdiensjaar vir 2020?
Vir die studente wat nou sit waar ek ’n jaar terug gesit het, doen jul navorsing goed. Maak seker julle weet wat julle op jul lys het en begin solank voorberei vir ’n jaar wat dalk die beste jaar van jou loopbaan gaan wees.
Harte geroer met projek ná Spar afbrand
Ná ʼn erge brand die winkel binne byna heeltemal verwoes het, het die eienaar van die Spar besluit om die tragedie in iets positiefs te omskep.
Rugbyspelers red visse vir spanbou en stamina
Moenie lag as Vryheid se rugbyspelers vertel hulle vang vis om fiks te word nie – hulle verwys allermins na hengel!