Die jong aptekers moet tussen 15 en 20 Desember by Suid-Afrikaanse Aptekersraad registreer ten einde volgende jaar as apteker te kan werk. Hulle kan egter slegs registreer indien hulle reeds ʼn aanbod vir hul gemeenskapsdienjaar ontvang het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gemeenskapsdiensjaar"
Dokters ‘verheug’ oor diensjaarplasings
Terwyl talle junior dokters verheug is dat hulle eindelik vir hul diensjaar geplaas is, lê ʼn opdraande stryd steeds voor wat hul verblyf betref.
Dokters ‘angstig, gefrustreerd’ oor plasings vir diensjaar
“Ons almal is meer as bereid om hierdie verpligte jaar te doen, ons gemeenskappe te ondersteun en hulle by te staan, maar ons hande is afgekap.”
Dokters dreig met hof oor gebrek aan plasings
Die groep dokters eis nou dat die departement teen Vrydag om 16:00 voorlopige plasings vir 2022 bekend maak.