Die vertraging met betalings het beteken dat sommige maatskappye nie hul werkers betyds kon betaal nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gemeenskapsveiligheid"
Jy mag só terugslaan!
“Ons hande is afgekap en die polisie help nie,” is ’n klaaglied wat gereeld voorgehou word deur ’n groot aantal gefrustreerde landsburgers. Ian Cameron verskil van hierdie treurmare.
Ondersoek ná spoedkamera aan die brand gesteek word
Die kamera wat nou afgebrand is, is al gebruik om 17 541 motoriste wat te vinnig gery het aan die pen te laat ry.
AfriForum se veiligheidsplan is proaktief
Die reaktiewe ontplooiing van veiligheidsbeamptes bly nietemin nie die ideale oplossing nie. Daarom het AfriForum pas in samewerking met gemeenskapsleiers in Coligny ’n gemeenskapsveiligheidsinisiatief gestig. Dit is ’n noodsaaklik stap om te help om ’n volhoubare oplossing teen geweld daar te stel.
Kundiges sit veiligheidsplan vir gemeenskappe uiteen
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, kleinhoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar noodsaak Suid-Afrikaners om toenemend self na hul veiligheidsituasie te kyk.
Solidariteit Beweging Toekomsberaad: Skep jou eie toekoms
Die Solidariteit Beweging hou op Saterdag 10 Oktober 2015 ʼn Toekomsberaad waar die Beweging se vyfjaar-toekomsplanne bekendgemaak sal word. Inge Strydom het met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor dié geskiedkundige beraad gesels.
Pink Ladies help kinders opspoor
Pink Ladies is in Maart 2007 gestig nadat ʼn meisietjie, Sheldean Human, as vermis aangemeld is. Sheldean se liggaam is sowat twee weke later in ʼn stormwaterdrein gevind.
Luister: Gemeenskapsopleiding is een van die antwoorde teen misdaad
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het die afgelope jaar ‘n duisend mense in gemeenskappe opgelei om hulleself te beveilig. Hierdie soort opleiding sluit onder meer noodhulp, patrollie-opleiding asook teenverkragting- en selfverdedigingsopleiding in.
AfriForum: ‘Mense moet hulself beveilig’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het opnuut ‘n beroep op gemeenskappe, veral dié in plattelandse gebiede, gedoen om hulself te beveilig na nog twee plaasmoorde in Boschkop, oos van Pretoria.
5 plaasaanvalle binne vier dae, name bekend
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal volgende week ’n aksieplan ter opskerping van sy veldtog vir die prioritisering van plaasmoorde bekendmaak. Die organisasie is bekommerd dat die toename in plaasmoorde en plaasaanvalle in 2013 blykbaar in 2014 gaan voortduur en vererger.
Vyfde plaasaanval vir 2014: Boer sterf in Barkly-Oos
Sarel Pretorius (61), ʼn boer van Barkly-Oos in die Oos-Kaap is dood nadat hy en sy vrou, Annemarie, Dinsdagaand op hul plaas, Rooiport, aangeval is.