“Hoekom wil jy dit nou gaan doen?” het ’n goeie vriendin my laasweek gevra. “Ek glo nie in hartseer eindes nie,” was my antwoord. “En ek glo ook ’n mens moet ’n paadjie enduit stap.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "genade"
Oom Herrie se kerrie: Om begunstig te wees
Tereg kan oor oom Herrie se lêer geskryf word: “Guns” en ja ook “genade.”
Studentebetogings: Ek wil iets sê en ek wil iets vra
Die afgelope twee weke se universiteitnuus is nogal opspraakwekkend. Natuurlik. Dit raak ons hele samelewing as ons oor opleiding begin gesels. Van alle kante is en word hierdie studentebetogings bespreek, ontleed, geëvalueer en geanaliseer. Ek wil graag, baie graag, net iets sê en iets vra.
Vrou se ope brief ná rooftog
Denise Combrink het die ope brief geskryf nadat sy en haar man op 1 Julie vanjaar in hul huis in Pretoria oorval en beroof is.
Luister: Hettie Brittz skryf oor genade
Hettie Brittz se nuutste boek, 10 Gebooie van Genade, gee lesers ‘n kykie na haar bergklimekspedisie teen Kilimanjaro uit en hoe dit haar pynlik stap vir stap nader aan God se genade gebring het.
Gedagte vir die dag: Genade, krag en swakheid
Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” (2 Kor 12:8-9)
Gedagte vir die dag: Ons het genade ontvang
Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. (Ef 2:8)
Gedagte vir die dag: Die Here se genade is daar vir jou
Psalm 102:8,14 – Ek kan nie meer slaap nie. Ek wag heeldag vir niks. U sal ingryp. U sal Jerusalem weer met u liefde omvou….
Gedagte vir die dag: Plekke van genade
Joh 5:2-3: “By die Skaappoort in Jerusalem was daar ’n bad met die Hebreeuse naam Betesda. Dit het vyf pilaargange gehad, waar daar baie gestremdes…