ʼn Dokter van Durban en sy vrou is vrygespreek op alle aanklagte van mensehandel, swendelary en dat hulle ʼn bordeel bedryf het, terwyl drie van hulle vermeende medepligtiges deur lewenslange tronkstraf in die gesig gestaar word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "genchen rugnath"
Polisieman bied skoolmeisie glo R50 vir orale seks
ʼn Skoolmeisie wat as ʼn prostituut gewerk het, het Dinsdag aan die Durbanse streekshof vertel dat ʼn polisiebeampte in die stad haar R50 betaal het vir orale seks in ʼn amptelike polisievangwa. Hy het haar daarna glo nog R50 betaal om oor die voorval stil te bly.
Polisiebeamptes glo oor prostitusie omgekoop
Die polisie het ʼn minderjarige skoolmeisie, wat haarself vir R50 verkoop het, twee keer in hegtenis geneem, maar vrygelaat nadat haar vermeende “verhuurder” die betrokke beamptes omgekoop het.
Tiener getuig oor prostitusie by Durban-hotel
ʼn Skoolmeisie het Maandag aan die Durbanse streekshof gesê sy het R50 vir seks gevra, nadat sy dwelmmiddels ontvang het.
Mensehandel-saak: Verdagtes weer in hof
Die hofsaak van ‘n Durbanse dokter, Genchen Rugnath, sy vrou, Ravina, en drie ander oor mensehandel en verwante klagtes word vandag weer in die Durban-landdroshof hervat.
Mensehandel-saak: Meisie glo aangehou tot sy verslaaf is
‘n 18-jarige meisie het Dinsdag aan die Durbanse streekshof gesê sy is in ‘n kamer toegesluit totdat sy verslaaf was aan “crack”-kokaïen. Die meisie, wie…
Mensehandel-saak uitgestel
Die hofsaak van ‘n dokter, sy vrou en drie ander oor mensehandel en verwante klagtes is Dinsdag in die Durbanse streekshof uitgestel.
Prostitute verlaat glo hotel voor “baas” opdaag
Prostitute het glo ‘n Durbanse dokter se hotel verlaat wanneer personeellede hulle ingelig het dat hy ‘n besoek gaan aflê, het die Durbanse streekshof Maandag gehoor.
Polisie het bordeel glo vroeër besoek
Die polisie in Durban was glo bewus van ʼn beweerde bordeel-hotel in die stad.