“Ons vennootskap met CrossFit sal later vanjaar eindig,” het Reebok in ’n verklaring gesê.
Alles vir die sleutelwoord "George Floyd"
George Floyd het Covid-19 gehad – verslag
Die drie ander polisiebeamptes wat betrokke was by Floyd se inhegtenisneming is intussen ook aangekla.
Die nadraai van George Floyd se dood
Die georganiseerde oproeriges het die polisie se onwilligheid om in te gryp, gewaar, en het ‘n plundertog van vernietiging, chaos en anargie begin, skryf Rhoda Kadalie uit die VSA.
Rasseharmonie in VSA tot breekpunt gedryf
Die omvang van die geweld wat op die voorval gevolg het, kan egter nooit geregverdig word nie en ernstige vrae moet gevra word oor wat in die VSA verkeerd is, skryf Jaco Kleynhans.
George Floyd: Nadoodse ondersoek bekend; Trump maak stem dik
“As ’n stad of staat weier om die nodige stappe te doen … dan sal ek die Amerikaanse weermag ontplooi en die probleem vinnig vir hulle oplos.”
Aandklokreël terwyl talle stede in VSA brand
Intussen word berig dat pres. Donald Trump na ʼn ondergrondse bunker gehaas moes word nadat honderde betogers buite die Withuis bymekaargekom het.
George Floyd: Polisiebeampte vas vir moord; chaos duur voort
Betogings woed tans in meer as 20 Amerikaanse stede met talle betogers wat tot op hede in hegtenis geneem is. Die betogings het ook reeds twee lewens geëis.
Die wêreld in foto’s – 29 Mei 2020
Floyd is ná sy inhegtenisneming oorlede nadat ʼn polisiebeampte op sy nek gekniel het. Betogers het hierna die strate ingevaar.
Só lyk die skok-beelde:
Weermag ontplooi terwyl Minneapolis brand
ʼn Video wat wys hoe George Floyd (46) ná sy inhegtenisneming op die grond lê en na asem snak terwyl ʼn wit polisiebeampte op sy keel kniel, is wêreldwyd gedeel.