Hy is weens die algehele afsonderingsregulasies in ʼn aanlyn raadsvergadering verkies.
Alles vir die sleutelwoord "George"
8 vas oor daggalab in Bloemfontein
’n Verdagte is intussen in hegtenis geneem nadat hy glo mandrax-tablette vanaf Johannesburg na George vervoer het.
Nóg ’n skool bevestig Covid-19-geval
’n Lys is reeds opgestel van alle onderwysers en skoolmaats met wie die leerder moontlik in noue kontak was.
Boorwerk vir gas en olie hervat naby George
Die oliereus Total sal teen einde Februarie boorwerk vir olie en gas hervat in die Brulpadda-kom in die see naby George.
George-burgemeester sy DA-lidmaatskap kwyt
Die DA het Melvin Naik Maandag reeds 48 uur gegee om sy pos te ontruim.
Klagte volg binnekort oor vermaerde perd
WAARSKUWING: Die foto in die berig mag sensitiewe lesers ontstel. Connie was vermoedelik op haar dag ’n resiesperd.
Vermiste vliegtuig moontlik neergestort
Die vliegtuig met drie insittendes het Donderdagoggend van die radar verdwyn.
Druk op George-burgemeester om te bedank
’n Forensiese ondersoek is gedoen na klagtes van korrupsie, bedrog en wanbestuur.
Agt in hof ná polisie rooftog fnuik
Die polisie het die verdagtes op pad na ʼn roof agternagesit.
Foto’s: Hier word jy na vervloë dae teruggeneem
Die museum bring veral hulde aan stoomlokomotiewe, daardie manjifieke “ystervroue” wat eens die spoorlyne van Suider-Afrika oorheers het.
Polisieman skiet vrou, homself
Die polisiebeampte het na bewering eers die suster van sy vriendin geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
Liggaam van 2-jarige in see by Voëlklip gekry
Die lyk van ʼn tweejarige seuntjie wat vermoedelik dié van die vermiste Hugo Scheepers is, is Donderdagmiddag laat in die see gevind.
Vakansieverblyf-slenter: Vrou beken skuld
Marianne Roux het sedert verlede jaar gereeld voornemende vakansiegangers op sosiale media met vals aanbiedinge van vakansieverblyf in die Suid-Kaap (Tuinroete) mislei.
Man gered ná hy 10 m van krans val
“ʼn Dokter, wat met vakansie is en toevallig in die omgewing was, was reeds besig om die 30-jarige man te behandel.”
Foto’s: Raakvatter-vrou vasbeslote om historiese tolhuis te red
“Dalene Matthee het gesê die lewe draai vir jou die hemel en hel in een doek toe. Jy moet net self besluit om die mooi in die slegte tye raak te sien.”
Vakansieverblyf-‘slenter’: Vrou weer in hof
ʼn Vrou wat na bewering dosyne voornemende vakansiegangers mislei het met besprekings vir verblyf in gastehuise in die Suid-Kaap het die week weer in die hof verskyn.
DA klop Good naelskraap in George
Die tussenverkiesing is met ongewoon groot aandag dopgehou deur belangstellendes in die politiek.
Aanvangs van Go George-busdiens opgeskort
Die George-gemeenskapsforum in die Wes-Kap verwelkom die besluit van die nasionale minister van vervoer, Blade Nzimande, om die inwerkingstelling van die Go George-snelbusvervoerdiens op te skort.
Vrou, 3 kinders en toeris sterf op N2
Die ongeluk het omstreeks 12:00 gebeur toe ʼn Toyota Etios en ʼn Volkswagen Caravelle op die Swartvleibrug naby Knysna in George se rigting gebots het.
Tolhuis by George hopelik binnekort herstel
Van die klavier wat hulle present gekry het en gebruik het vir geleenthede soos doopplegtighede en troues, het net die staalraamwerk oorgebly.