“Wát ʼn wedloop, wát ʼn stad en wát ʼn ongelooflike ervaring.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerda Steyn"
Van wegspring tot wenstreep – Gerda is die beste!
Gerda Steyn het vandag haar vyfde Twee Oseane-titel op ʼn streep gewen en sommer haar eie rekord ook verbeter.
Goue Gerda kry brons in Dubai
Suid-Afrika se Gerda Steyn het vandag derde in die Dubai-marathon se 10 km-wedloop geëindig.
Gerda Steyn laat SA rekord in Valencia spat
Gerda Steyn het haar eie Suid-Afrikaanse marathonrekord met meer as ʼn minuut verbeter toe sy 11de in die Valencia-marathon geëindig het.
Gerda laat rekord spat!
Die horlosie was vandag Gerda Steyn se grootste teenstander. Maar later kon selfs die tikkende sekondewyser nie meer by haar kers vashou nie.
Gerda op drumpel van Comrades-glorie
“Ek sal baie bly wees as sy die rekord verbeter. Sy verdien dit dubbel en dwars. Daar is min atlete wat so doelgerig, hardwerkend en vasberade soos sy is,” het Irvette van Zyl gesê.
Vier op ʼn streep vir goue Gerda!
Gerda Steyn het haar eie Twee Oseane-rekord met amper 40 sekondes verbeter.
Blitsige Gerda gereed om titel te verdedig
Gerda Steyn het verlede jaar as’t ware met die Twee Oseane-louere weggehardloop toe sy die gewilde marathon in ʼn spogtyd van 3:29:42 gewen het.
Nóg ’n rekord vir manjifieke Gerda
“Toe ek na die horlosie kyk en 3:29 op die skerm sien, het ek geweet die oomblik waaroor ek die afgelope paar jaar gedroom het, kan vandag ’n werklikheid word.”
Gerda en Irvette is pure marathon-goud
Gerda verbeter die nasionale rekord in Toskane, terwyl LJ van Zyl “baie opgewonde” oor sy Irvette se uitstekende prestasie is.
Gerda Steyn is sewende in Londen
Steyn het die Suid-Afrikaanse rekord met ’n paar sekondes misgeloop.
Gerda Steyn se Comrades midde Covid-19
“Deesdae kan ek nie my hardloop-loopbaan sonder die Comrades indink nie. Dit is nie net ’n resies nie, dit is ’n lewenskeuse en dit verander jou lewe vir altyd.”
SA marathon-liefling se boodskap van hoop
“Solank as wat ons toegelaat word om te hardloop, is daar hoop.”
Gerda hou SA se naam hoog in NY
Dit was nie net die Springbokke wat die naweek Suid-Afrika se naam hoog gehou het nie.
Gerda wen in Middlesbrough
Marathon-ster maak litte los vir New York.
Gerda mik hoër in New York
“As jy my aan die begin van die jaar sou vra of ek ooit sou verwag het om só ’n goeie 2019 te hê, sou ek baie verbaas gewees het.”