“Sy het my al op my knieë sien huil, my al sien lag dat ek nie kan asem kry nie, en ek het niemand nog ooit so lief gehad nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerhard Steyn"
‘Kitskoskonings’ wil nou die vetjies afskud
“Die konings van kitskos, Alvin Bruinders en Gerhard Steyn, skuif ʼn slag die burgers en tjips opsy om ʼn gesonder eet-en-oefenplan aan te pak.”
Musiekvideo: Gerhard Steyn herinner ons aan die krag van liefde
Met sy nuwe enkelsnit, “Groter as Goliat”, wat op Lentedag vrygestel word, sing die immergewilde Gerhard Steyn oor die liefde en hoe magtig dit is as jy jouself daarmee omring.
By die dood en terug, nou lééf sy, sê Afrikaanse sanger oor baba
Die Afrikaanse sanger en sy vrou moes “steun op hul geloof” ná een van die moeilikste tye nóg. Dokters se woorde was verdoemend, maar hulle het die stryd van ʼn leeftyd aangepak.
[Foto’s] Sanger, vrou deur ‘diep waters’ ná vroeggebore baba
“As ons nie hierdeur was nie, was ek dalk op toer. Nou het ek die geleentheid om gehaltetyd saam met my twee meisies deur te bring, en daarvoor dank ek God. Wanneer ʼn mens ʼn persoonlike verhouding met God het, weet jy wat Hy vir jou beplan en jy vertrou dat alles sal uitwerk. Hy maak moontlik wat onmoontlik is vir mense.”
Sanger deel ‘groot geheim’ op Moedersdag
ʼn Bekende Afrikaanse sanger het op Moedersdag die ‘groot geheim’ gedeel dat hy verlede maand pa geword het, maar dat sy dogtertjie vroeggebore en al amper ʼn maand in ʼn neonatale hoësorgeenheid is.