Gerhard Jansen van Vuuren se regspan het Maandag aangevoer dat hy en Andrea Venter ’n maand voor haar dood ’n berader gaan sien het om glo aan hul verhouding te werk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerhardus Jansen van Vuuren"
‘Hy was so kwaad,’ getuig sekuriteitswag
Volgens die sekuriteitswag het Gerhard Jansen van Vuuren na Andrea Venter toe geloop, haar bolyf opgetel en haar keel met ʼn mes oopgesny.
Jansen van Vuuren Maandag weer in hof
Gerhard Jansen van Vuuren se verhoor is verlede jaar reeds twee keer uitgestel en sou aanvanklik Januarie in die hooggeregshof in Johannesburg afgeskop het.
Gerhard ‘ʼn produk van geweld’
“Hy was nog altyd sy pa se kind. Hy was ook ʼn produk van sy pa, soos hy van sý pa was. Dit is ʼn bose kringloop.”
Hofsaak diep dekade se hartseer op
Andrea Venter was die wonderwerkbaba vir wie haar ouers 12 jaar lank gewag het. Toe word sy te vroeg van hulle weggeruk.
Video: ‘Ek het Andrea Venter gewaarsku’
“Die oggend toe ek die oproep kry dat Andrea vermoor is, het ek op my knieë neergeval en begin bid. Ek het daardie dag ook ʼn dogter verloor.”
Moordverdagte wil nuwe regspan hê
Dit is die tweede keer in minder as ʼn jaar dat Gerhard Jansen van Vuuren van regspan verander.
‘Jansen van Vuuren het geweet wat hy doen’
Die regter het beslis dat dit nie nodig is om Gerhard Jansen van Vuuren vir ’n derde psigiatriese evaluasie te stuur nie.
Jansen van Vuuren was ‘ander mens’ voor moord
Andrea Venter se familie het Dinsdag kop onderstebo uit die hof gestap toe die saak teen haar vermeende moordenaar vir die soveelste keer uitgestel is.
Moordverdagte vra derde psigiatriese evaluasie
Volgens Gerhard Jansen van Vuuren was hy onder die invloed van steroïde toe hy sy gewese meisie, Andrea Venter, in 2011 vermoor het.
Pa wil beweerde moordenaar in die oë kyk
Andrea Venter se pa hoop om vandag ʼn brief aan haar beweerde moordenaar te oorhandig, wanneer die moordverhoor begin.
Andrea Venter-moord: ‘Ek wil hom in die oë kyk as ek dit vir hom gee’
“Sy het na ʼn naweek van hel daarin geslaag om uit sy kloue te kom en het probeer vlug. Hy was te vinnig vir haar.”
Foto’s: Moordverdagte terug in SA, dán in hof
Gerhard Jansen van Vuuren het Vrydagmiddag in Suid-Afrika aangekom.
SA moordverdagte uiteindelik uitgelewer
Gerhard Jansen van Vuuren het amper ʼn dekade gelede glo sy voormalige meisie vermoor waarna hy landuit gevlug het.
Video: SA-voortvlugtende vasgetrek
Gerhardus Jansen van Vuuren, die man wat na bewering sy vriendin drie jaar gelede erg aangerand en vermoor het, is in Brasilië vasgetrek.
Voortvlugtende in Brasilië aangekeer
Die voortvlugtende Gerhard Jansen van Vuuren, wat van die moord op sy voormalige meisie, Andrea Venter, verdink word, is glo Woensdag in Brasilië aangekeer.