Charlize Theron vra glo $15 miljoen om Gerrie Coetzee se vrou te speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerrie Coetzee"
‘Gerrie’ op die silwerskerm
Amerikaanse rolprentvervaardigers wil ’n fliek oor Suid-Afrika én Afrika se eerste swaargewig-bokskampioen maak. En die verfilming begin binnekort.