Gerrit ‘Billy’ Myburgh (79), die oud-polisiekommissaris wat Maandag op sy plaas naby Heidelberg in Gauteng dood aangetref is, is glo met ʼn strykyster en kookwater gemartel voor hy vermoedelik verwurg is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerrit Myburg"
Afgetrede polisiekommissaris op plaas vermoor
ʼn Bejaarde oud-polisiekommissaris, Gerrit ‘Billy’ Myburgh (79), is Maandag op sy plaas naby Heidelberg in Gauteng dood aangetref.