“Dit is vir my ’n geweldige eer. Ek kan nie beskryf wat dit vir my beteken om my skilderye tussen mense soos WH Coetzer en Pierneef sʼn te sien nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerrit Pitout"
Reuseskilderye vir monument begin
ʼn Omvangryke kunsprojek wat berge en bergreekse tydens die Groot Trek uitbeeld het pas in Pretoria begin.
Gerrit Pitout: Lewenstaak vir topkunstenaar
Benewens sy vaardighede met die kwas is Gerrit ook ʼn uitmuntende fotograaf wat nostalgies na die 35 mm-filmdae hunker.