Ons gesels met die skrywers van twee nuwe Afrikaanse boeke en Zahn Hulme gesels oor die nuwe Triomfkliniek in Pretoria-Wes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gerrit Rautenbach"
Allegaartjie 2 – Program 155
Ons praat vir oulaas met Gerrit Rautenbach oor sy reise, Ds Jannie Pelser bespreek moraliteit as ʼn konsep en Liza Brönner gesels met ons oor haar nuwe album.
Allegaartjie 2 – Program 150
Ons gesels verder met die reisskrywer Gerrit Rautenbach, ons skop af met ʼn nuwe reeks wat fokus op die Nuwe Hart Stigting en Gretha Wiid vertel ons meer van die Worthy Women konferensie wat om die draai is
Allegaartjie 2 – Program 145
Ons gesels met die reisskrywer Gerrit Rautenbach, ons deel ʼn paar stories oor die inwoners van ʼn bekende tehuis in Danville en Allegaartjie se Burger Meyer het die bekendstelling van Pippie Kruger se boek bygewoon.