Die waarde van die beurse is R380 000 en sluit persoonlike mentorskap en internskap by Gert-Johan Coetzee se ateljees in Johannesburg in.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gert-Johan Coetzee"
Jong ontwerpers kry hupstoot met gesogte beurse
Dié beurse sluit benewens alle klas- en studiegeld boonop ook die bekende Suid-Afrikaanse modeontwerper, Gert-Johan Coetzee, se persoonlike mentorskap in.