Dekades later soek speurders steeds na die ses vermiste slagoffers en verskeie moontlike deurbrake lei telkens tot nuwe teleurstellings vir die slagoffers se families.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gert van Rooyen"
Boek: Gert en Joey
Pedofilie. Ontvoering. Moord? In Suid-Afrikaners se koppe het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Gert van Rooyen se seun vasgetrek
Gerhard van Rooyen, ʼn seun van die pedofiel Gert van Rooyen, is deur die polisie vasgetrek.
Gert van Rooyen-ondersoek afgelas
ʼn Soektog na die oorskot van slagoffers van die pedofiel Gert van Rooyen op Blythedale-strand in KwaZulu-Natal is Donderdag afgelas.
[Foto’s] Gert van Rooyen-soektog duur voort
ʼn Span polisie-ondersoekers is steeds besig met opgrawings op Blythedale-strand in KwaZulu-Natal op soek na die oorskot van slagoffers van die pedofiel Gert van Rooyen.
Strand opgegrawe op soek na Gert van Rooyen-slagoffers
“Ons het in Maart verlede jaar ’n wenk gekry wat ons hierheen gelei het.”
Joey Haarhoff was my ma …
Die verhaal van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff is ʼn bekende een. Tussen 1988 en 1990 het dié paartjie van Pretoria ses meisies ontvoer. Vandag, jare later, is daar steeds geen spoor van die meisies nie en die saak bly onopgelos. Maar die verhaal eindig nie daar nie…