Vanjaar se projek het reeds afgeskop en lesers kan nou die Santa Shoebox-webwerf besoek om ʼn skoenboks (of twee) gevul met geskenke, te beloof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "geskenk"
Geskenkidees vir Kersfees: Knopehangers
Hierdie kleurryke versierings is ideale geskenkies vir die feesgety. Hang dit aan die Kersboom of voor ’n venster om in die sonlig te glinster.
Geskenk-idees vir Kersfees: Gebottelde gemmerbroodmannetjies
Hierdie koekiemengsel is die ideale geskenk vir ʼn ywerige bakker.
Video: Oulike geskenkidees vir ouma en oupa
Dit is dikwels ook ma’s wat moet kop krap oor wat die kinders vir ouma en oupa kan toedraai om onder die Kersboom te sit.
Geskenk-idees vir Kersfees: Kamerakaartjies
Deel die herinneringe aan ’n kuiertjie by maats, die koms van ’n nuwe troeteldier, of sommer enige prettige geleentheid!
Geskenkidees vir Kersfees: Kussingboksies
Maak ’n klein geskenkie ekstra spesiaal deur dit in ’n mooi houertjie te verpak. Gebruik ’n kartonrol om dié maklike kussingboksie te maak.
[Video] 3-jarige se reaksie oor pop roer harte
“Elke aand het Austin vir my gevra waar sy pa is. Dit is moeilik om elke keer te verduidelik hy kan nie sy pa sien nie en dat sy pa op die see is.”
[Video] Draai jou geskenk só toe
Die Youtube-gebruiker, BeatTheBush, wys die Japanese manier om geskenke toe te draai. Al wat jy nodig het, is geskenkpapier en twee hande. Jy het nie eens kleefband nodig nie.
Geskenkidees vir Moedersdag
Digter en skrywer Antjie Krog het haar dankbaarheid teenoor háár ma uitgespreek met die skryf van haar bekende gedig “Ma”: “Want jy maak my groot in jou krom klein handjies, jy beitel my met jou swart oë en spits woorde … jy offer my elke aand vir jou Here God.”
Ouma byna vas oor Kersgeskenk
Die ma van ʼn 11 jaar oue seun in Duitsland het haar skoonma by die polisie gaan aankla ná sy vir haar kleinseun sjokoladelikeur-lekkernye vir Kersfees gegee het.
Video: Kinders verheug oor “aakligste Kersgeskenke”
Tim Cocker wou twee weke voor Kersfees uitvind hoe sy kinders op ʼn aaklige Kersgeskenk sou reageer, en of hulle dit nog steeds sou waardeer.
Gedagte vir die dag: Elke dag is ‘n geskenk van Bo
Psalm 118:24 – Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. As jy in die tyd geleef het…
Titanic-viool vir miljoene opgeveil
’n Viool, wat vermoedelik aan die kapelmeester aan boord van die Titanic behoort het, is vandag vir 1,45 miljoen Amerikaanse dollar op ’n veiling verkoop.