Die beskuldigde is glo aggressief en toon vreemde gedrag.
Alles vir die sleutelwoord "geslagsgeweld"
Peuter sterf glo ná verkragting
Inwoners het die man aangekeer en die polisie ontbied.
Vroue-trust, Avon takel verbale mishandeling in SA
Emosionele en verbale mishandeling het ʼn enorme sielkundige uitwerking op vroue, onder andere vrees, angstigheid, depressie, stres, slaap- en eetversteurings, alkohol- en dwelmverslawing en selfmoord.
Vermeende Acornhoek-verkragter agter tralies
Die man het vroue in die gebied sowat twee jaar lank geteister.
Kollig op geslagsgeweld in ‘GMR’
‘Getroud met rugby’-kykers het onlangs gesien hoe Ivy, een van die rugbystadion se dansers, bekend as die Pompoms, deur iemand aangeval en in haar woonstel verkrag word.
Lewenslank vir vrou wat gestremde verkrag
Die vrou is as die jong man se versorger aangestel.
Man vas oor vriendin se liggaam onder bed
Die vermeende moordenaar se suster het op die slagoffer se liggaam, toegedraai in ʼn laken en ʼn kombers, in die huis afgekom.
Man wat student glo opkap wil nie meer homself verdedig
Nosicelo Mtebeni se liggaam is in die Quigney-omgewing aangetref is. Op die toneel was ook ʼn swart sak met ander liggaamsdele.
NVG moet regter vervolg, óf …
Die privaatvervolgingseenheid verteenwoordig ’n vroueadvokaat wat glo seksueel deur die waarnemende regter aangerand is.
Drukgroep vra opskorting van afsondering
Die groep meen hoe langer die afsonderingstydperk voortduur, hoe meer Suid-Afrikaners kan slagoffers van geslagsgebaseerde geweld word.
Druk op Ramaphosa om wette te bekragtig
Die drie wetsontwerpe maak onder meer voorsiening vir strenger strawwe vir oortreders van geslagsgebaseerde geweld.
Vroue moet hulself bewapen – drukgroep
Die burgerregteorganisasie het gesê vroue moet hulself kan beskerm, aangesien die regering duisende geweldsmisdadigers vrygelaat het sonder om hul DNS in te samel wat hulle met vorige en toekomstige misdade kon verbind.
Swanger vrou se liggaam in rivier gevind
Die vrou het kort blonde hare en het ʼn pienk broek aangehad toe sy gevind is.
Saak teen aanklaer wat glo verkrag, sloer steeds
Die vermeende slagoffer was 15 jaar oud toe die beweerde oortredings in 2019 gepleeg is.
Tweede getuie geroep in saak teen vermeende verkragter
Beeldmateriaal wys ook hoe Memese in ’n stadium sy eie glas met Gouws s’n ruil, waarna sy binne minute onstabiel begin raak.
Man vas wat vrou glo doodkap
Die man het vantevore ʼn opgeskorte vonnis vir ʼn sakerooftog ontvang.
Geen genade vir dié verkragters
Albei mans is op verskeie aanklagte van verkragting skuldig bevind en in talle gevalle was hul slagoffers jong kinders.
Oom slaan 7-jarige glo dood
Die kind se ouma het hom glo vergeefs teen sy oom probeer beskerm toe dié ʼn breekyster gegryp het.
Vier keer lewenslank vir pa wat moor
Die kinders se liggame is op twee verskillende plekke in die Burgersfort-omgewing aangetref.
Allemintige 2 900 km-fietsrit voltooi teen geslagsgeweld
Gerhard Botes en Deon Viljoen het besluit tot hier toe met geslagsgebaseerde geweld en nie verder nie.