ʼn Ander polisiebeampte word van huishoudelike geweld beskuldig nadat hy oor die naweek glo die ma van sy kind aangerand het.
Alles vir die sleutelwoord "geslagsgeweld"
Vermeende sosialemedia-reeksverkragter vas
Een van die man se slagoffers is ʼn 27-jarige vrou wat hy op Facebook bevriend het.
SA moordverdagte sewe jaar later in Brasilië vas
Vier dae voordat sy verhoor in Mei 2013 vir die moord op Andrea Venter moes begin, het Jansen van Vuuren met ʼn vals paspoort uit die land gevlug.
Man vas na swanger vrou se moord
Dit is nie duidelik of Pule se moordenaar aan haar bekend was nie.
Nóg twee vroue die naweek vermoor
Die kêrel van ’n vrou in Eersterus word gesoek nadat haar liggaam Sondag gevind is.
Swanger vrou aan boom gehang
Tshegofatso Pule was agt maande swanger.
Vermeende gewoonte-inbreker moontlik ook reeksverkragter
Hy teister inwoners van Thohoyandou, Giyani, Makhado en Tzaneen glo al sedert 2014 en het vroue tussen die ouderdomme van 19 en 90 na bewering verkrag.
Soektog na ontvoerde 6-jarige eindig tragies
Die polisie het Maandag ʼn 42-jarige vrou vir ondervraging ingeneem en wat nou van moord aangekla gaan word.
Stresvlakke in huishoudings neem toe, raad oor wat om te doen
“As jy onder druk is en angstig voel, moet jy besef dat jy dit nie alleen hoef te hanteer nie. Daar is mense en organisasies wat kan en wil help.”
Nuwe ondersoeker in Fochville-molesteringsaak
Die vermeende slagoffer en haar sussie is intussen ook sielkundig geëvalueer.
Bob Hewitt-slagoffer: ‘Ek is wéér in die steek gelaat’
Hewitt, wat binnekort op parool vrygelaat word, hou vol sy slagoffers het sy “bedoelings misverstaan”, maar een van dié vroue sê sy gaan haar nie sommer weer laat stilmaak nie.
Raad besluit oor parool vir Bob Hewitt
Die 80-jarige Hewitt het drie jaar, ses maande en 22 dae van sy vonnis van ses jaar uitgedien.
Hofstryd ná oupa se misbruik: ‘Ons moet kan sê ons het álles gedoen’
Die hofsaak van ʼn gesiene boer van Mpumalanga wat aan onder meer die verkragting van een van sy kleindogters skuldig bevind is, het hartverskeurende pyn veroorsaak – maar die dogtertjie se ouers is vasbeslote dat geregtigheid vir hul kind moet geskied.
Hof besluit oor ‘Dros-verkragter’ se appèlaansoek
Nicholas Ninow is verlede jaar lewenslange tronkstraf opgelê vir die verkragting van ʼn sewejarige meisie.
Beweerde molestering: NVG vra geduld
Die NVG sê hy het wel begrip daarvoor dat slagoffers soms gefrustreerd met die regstelsel voel, maar sake van geweld teen vroue en kinders moet as ʼn prioriteit hanteer word.
‘Ons is op ons eie’ sê ma ná beweerde molestering
“Ek het wéér deur sy foon gegaan en ʼn video gesien waarin ek een van my dogtertjie se broekies herken het.”
Man vas ná 12-jarige spoorloos verdwyn
Forensiese toetse moet help vasstel of ʼn liggaam wat gevind is dié van die vermiste kind is.
Duisende by vermoorde Tazné se begrafnis verwag
Sy het by haar huis verdwyn en is ʼn week later dood gevind.
Roerende tonele buite vermoorde Tazné se huis
Pangaker verskyn weer môre in die hof en sal nou ook op ʼn aanklag van moord tereg staan.
Pa vermoor glo vier kinders
Die pa het glo aan ʼn buurman gesê waar die kinders se liggame gevind sou word.