Skakel vanoggend (4 September) om 11:00 op Maroela Media se Facebook-blad in om te sien hoe kenners die NGV bespreek en jou vrae oor dié plan beantwoord.
Alles vir die sleutelwoord "gesondheidsorg"
Geskiedkundige veldtog teen NGV van stapel gestuur
Solidariteit het Dinsdag bekendgemaak dat hy die grootste veldtog in sy geskiedenis van stapel stuur om die omstrede Nasionale Gesondheidsversekering te stuit.
Wat weet jy van die NGV?
Hier is vier dinge wat jy van die NGV moet weet:
Stel jou vrae oor die NGV aan dié paneel
Kom volg die regstreekse uitsending van NGV-paneelbespreking net hier op Maroela Media se Facebook-blad en stel jou vrae oor die plan aan die paneel.
Die NGV en die verhaal van twee hospitale
Hierdie hospitale – die een privaat en die ander ʼn staatshospitaal – is naby mekaar geleë, en tog kon my belewenis van albei nouliks meer uiteenlopend wees. As ek by Charles Dickens kan leen, dit was “ ’n verhaal van twee hospitale”.
’n Vae bedrag vir die NGV, maar wat is die werklike koste?
Einde ten laaste is daar darem nou ’n newelagtige syfer aan die NGV geheg, maar die koste van versnelde emigrasie van gesondheidsberoepslui en belastingbetalers, verhoogde belasting, ’n genasionaliseerde privaat gesondheidsorgsektor en verdere regeringsonbevoegdheid moet nog bereken word.
‘Gebrek aan verpleërs maak NGV onmoontlik’
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vroeër die week gesê die kritieke en toenemende tekort aan verpleegpersoneel in Suid-Afrika is ʼn fatale swakplek in die strewe om die beoogde nasionale gesondheidversekering (NGV) in werking te stel.
Swangerskap of mediese fonds – watter een eerste?
Swangerskap en geboorte kan een van die wonderlikste ervarings van jou lewe wees. Dit kan ook een van die duurstes wees. Voordat jy dus aan gepaste name begin dink, maak seker dat jy ’n lid van ‘n mediese skema in Suid-Afrika is.
Koste van die top-10 hospitaalplanne in Suid-Afrika
Wat beloop die maandelikse premies van die top-10-hospitaalplanne in Suid Afrika tans?
Vyfpuntplan vir verpleegkrisis aangekondig
“Verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika is in gevaar, maar die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar.”
Tekort aan verpleegpersoneel vereis ‘dringende ingryping’
Een verpleegster vir elke 403 mense. Die Solidariteit Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns sê uit dié statistiek is dit duidelik dat verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika in gevaar is. “Die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar,” het Hennie Bierman, hoof van die Solidariteit Beroepsgildes gesê.