Dit hou niks goeds in vir die Suid-Afrikaans publiek of ekonomie nie indien dié regulasies deur die minister met ʼn stoomroller deurgedwing word nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gesondheidsregulasies"
Stryd om regulasies lank nie verby, waarsku kenners
Die regering kan steeds die gewraakte gesondheidsregulasies deurvoer, wat onder meer verpligte behandeling voorstel.
SA’ners moenie maskers té ver bêre
Die regering verplig jou nie meer om jou gesigmasker te dra nie. Maar jou plaaslike winkel mag dalk steeds.
Dis koebaai, maskers!
Die kennisgewing is stil-stil in die Staatskoerant gepubliseer, die aand voor ʼn mediakonferensie wat die uitkomste van ʼn kabinetsbespreking hieroor sou bekendmaak.
Regering kan nie maskermandaat wetenskaplik steun
Een van die bronne waarop die regering se maskermandaat skynbaar steun, waarsku spesifiek téén die gebruik van lapmaskers.
Gesondheidsminister ignoreer aanbevelings oor regulasies
Sakeliga voer aan die regulasies is nie net irrasioneel in die lig van die aanbevelings van die advieskomitee nie, maar kan ook nie versoen word met ʼn aanbeveling wat op 25 April gedoen is nie. Dié aanbeveling lui dat Covid-19 waarskynlik endemies gaan word, met ernstige uitbrekings van tyd tot tyd.
Gesondheidsdepartement ‘minagtend’, ‘smalend’ oor kommentaar
Hofrekords in die organisasie Sakeliga se aansoek vir die tersydestelling van die departement se omstrede gesondheidsregulasies, wys hoe openbare insette summier verwerp, uitgewis of met klaarblyklike minagting hanteer is.
Sakeliga beplan regsgeding oor gesondheidsregulasies
In ’n brief wat Sakeliga se prokureurs Vrydag gestuur het, word Ramaphosa en Phaahla versoek om samesprekings met Sakeliga te voer of andersins die nuwe tussentydse regulasies teen 12:00 op 18 Mei te herroep.
Covid-19-regulasies: Hofstukke op minister beteken
“Mag van die regering moet beperk word. Ons het gesien wat die regering met te veel mag doen.”
‘Permanent en drakonies’: Laat vaar gesondheidsregulasies, eis Sakeliga
Die organisasie Sakeliga sê die voorgestelde regulasies probeer die indruk wek dat die ramptoestand opgehef gaan word, terwyl dit inderwaarheid net in ʼn ander gedaante voortgesit sal word.
‘Skrap gesondheidsregulasies’, vra VF Plus
“Die wysigings is niks anders as ʼn verskuiwing van politieke mag vanaf die een minister na ʼn ander nie.”
Voorgestelde gesondheidsregulasies kry dit hotagter
Die DA het ʼn beroep op die minister gedoen om die regulasies te onttrek, terwyl die organisasie FOR SA sê daar is nou lank genoeg teen geloofsgemeenskappe gediskrimineer.
Só verskil rampbestuur-, gesondheidsregulasies
Die regering het Suid-Afrikaners deurmekaar in sy poging om ’n einde aan die ramptoestand te bring en meer permanente regulasies te stoomroller.
Regering maak ‘bespotting’ van openbaredeelnameproses
Dit lyk uit die regering se bewoording in die jongste Staatskoerant asof die regulasies reeds in werking getree het – met of sonder die publiek se kommentaar.
Mense moet nou sê oor nuwe Covid-19-regulasies
Die departement van gesondheid vra vir sinvolle insette in die besluitnemingsproses oor die regulasies sodat die huidige pandemie, asook moontlike toekomstige pandemies, doeltreffend bestuur kan word.
Ramptoestand wéér verleng
Oproepe dat die nasionale ramptoestand opgehef word, het op dowe ore geval.