Nadia Beukes, Altus Theart, Leandie du Randt en Christel van den Bergh het almal hul gunstelingoomblikke op stel met Maroela Media gedeel.
Alles vir die sleutelwoord "Getroud met Rugby"
Foto’s en video: Getroud met Rugby maak groot aankondiging
Getroud met Rugby het onlangs aangekondig dat die tydgleuf waarin dié sepie op die kassie te sien is, binnekort sal skuif.
Bekende akteur sluit aan by ‘Getroud met rugby’
“Ek het dit eintlik redelik lank vermy om in ʼn sepie te speel, omdat dit ʼn mens vasmaak vir ʼn bepaalde tyd en ek soveel as moontlik verskillende projekte op een slag probeer doen.”
Sepie-aktrise eersdaags op US Woordfees-planke te sien
“Die stuk gaan haar in ʼn ander lig stel en gehore gaan ʼn kant van haar sien wat hulle nog nooit vantevore gesien het nie.”
Sepie-akteurs hou lyf model vir liefdadigheid
Die kalender is steeds familievriendelik, al het van die akteurs hul hemde laat waai vir die fotosessie.
[Foto’s] ‘Getroud met rugby’-akteurs soos jy hul nog nooit gesien het
Aanhangers van die gewilde kykNET-sepie Getroud met Rugby is gaande oor foto’s van karakters in dié sepie wat hulle onlangs in skreeusnaakse uitrustings opgetooi het.
‘Oubaas’ ondergaan gedaantewisseling vir nuwe rol
Die akteur en musikant Pierre van Pletzen het onlangs ʼn gedaanteverwisseling ondergaan vir ʼn nuwe karakter wat hy binnekort op kykNET gaan vertolk.
‘Getroud met rugby’-man kry jawoord
“Sy was oorstelp van vreugde en moes later die aand net seker maak of sy wel ‘ja’ gesê het.”
Franci Swanepoel: ‘Kykers nog lief vir Toeks’
“Ek is heeltemal te ‘plain’ vir New York.”
[Luister] ‘Getroud met rugby’-sepie binnekort op die kassie
Die gewilde dramareeks, Getroud met rugby, wat as dramareeks op kykNET te sien was, is vanaf 4 April elke weeksaand as nuwe sepie op die kassie. Die bekendstelling van dié sepie het laas week in Johannesburg in Gauteng plaasgevind.
Luister: Proesstraat se Cindy Swanepoel is veel meer as ʼn grapjas
Cindy Swanepoel laat mense gereeld skaterlag in ‘Proesstraat’ maar vanjaar was sy ook in haar eerste vollengte rolprent, ‘Ballade vir ʼn Enkeling’, te sien. Die besige aktrise is egter veel meer as net ʼn grapjas. Maroela Media het met haar gesels oor haar vermoë om mense te laat lag en haar nuwe rol in die televisiereeks ‘Getroud met Rugby’.