Drie verdagtes is in hegtenis geneem weens die moord en beweerde verkragting van Getrud Tiefebacher, ʼn 86-jarige non van Ixopo in KwaZulu-Natal wie se liggaam twee weke gelede in haar kamer aangetref is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Getrud Tiefebacher"
Bejaarde non van KZN glo verkrag, versmoor
Die liggaam van ʼn 86-jarige non van KwaZulu-Natal is Saterdag gevind nadat sy na bewering verkrag en versmoor is.