Nicholas Ninow het Woensdag gesê hy haat homself vir wat hy gedoen het en oorweeg dit soms selfs om sy eie lewe te neem, deur hom aan sy belt op te hang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gevonnis"
Swaar gestraf ná hy seuns beroof, verkrag
ʼn 23-jarige man wat daaraan skuldig bevind is dat hy twee seuns, 11 en 12 jaar oud, beroof en verkrag het, is in die hooggeregshof in Bethlehem in die Vrystaat gevonnis.
Griekwastad-vonnis: ‘Hy het nie berou getoon nie’
Die 17-jarige seun wat skuldig bevind is aan die moord op drie lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad, is Woensdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof tot effektiewelik 20 jaar tronkstraf gevonnis.
André Visagie kry tronkstraf
André Visagie, leier van die Geloftevolk Republikeine, is in die Kimberley-streekhof tot tronkstraf gevonnis vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.
SANParke verwelkom stropers se vonnis
SANParke het Woensdag die vonnisoplegging van twee Mosambiekse stropers verwelkom.
Pa gevonnis oor hy lyke brand ná seun skiet
‘n Pa is Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis nadat hy die lyke van twee vermeende wilddiewe wat deur sy seun doodgeskiet is, verbrand het.