Die mans staan tereg op aanklagte van sakeroof, asook die oortreding van afsonderingsregulasies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gewapende roof"
Veiligheidswag geskiet wat plunderaars glo verjaag
Gewapende mans het glo uit ʼn taxi gespring en op die veiligheidswag losgebrand.
Vier vas ná roof by vulstasies
Twee rooftogte is die afgelope week by vulstasies in eMalahleni aangemeld.
Wag by fotografiewinkel doodgeskiet
“Die beampte het sy lewe in gevaar geplaas om ons te beskerm.”
Drie rowers dood toe wegkom-jaagtog skeefloop
In hulle haas om van die polisie te ontsnap, het die bestuurder beheer verloor en die motor het omgeslaan.
Juwelier in Meadowridge beroof
Twee van die rowers het vertoonkaste stukkend geslaan en juwele gegryp.
Enkele gil, toe klap skoot wat lewe eis
“ʼn Tablet, ʼn selfoon en ʼn televisiestel. En ʼn lewe. Dís wat hulle gevat het.”
Een vas ná Khayelitsha-rooftog
Die groep toeriste is Vrydag in Khayelitsha beroof.
Soektog na hond ná rooftog eindig tragies
“Ek dink haar hart is stukkend. Dit het haar gebreek.”
‘Rowers’ met speelgoedwapen loop rieme styf
Die twee het boonop in die winkel wat hulle glo pas beroof het, se dak probeer skuil.
‘Nagmerrie’-rooftog op Oukersaand
“Ek het die hele nag op daai stoel gesit. Tot Kersoggend. Gelukkig het ek geweet iemand gaan kom en dis presies wat gebeur het. Ek het die hele nag gebid en gebid.”
Egpaar doodgeskiet, suster gewond
Sy vrou se liggaam is buite die huis aangetref.
Oudpolisielid laat Springs-boewe spaander
Die bure was nie tuis nie en Dirk van Zyl, wat ʼn oog oor die huis vir hulle gehou het, het gaan ondersoek instel.
Rooftog eis oudpolisielid en rower
ʼn Afgetrede polisieman en ʼn rower is doodgeskiet, en nóg twee mense gewond in ʼn wilde skietery in die Vrystaat.
Twee vas wat polisiestasie glo teiken
Verskeie vuurwapens is by die polisiestasie geroof.
Ma gewond toe aanvaller deur huisvenster losbrand
Die ma van twee het oënskynlik opgestaan om te kyk hoekom die honde blaf.
‘Rowers’ vas ná strooptogte by klerewinkels
Die rowers het eers by Ackermans en kort daarna by Mr. Price toegeslaan.
‘Jesus hou ons veilig’ sê ma vir kinders ná transitorowers losbrand
Sy het vervaard probeer om Ruhard by die motor se kattebak in te druk, terwyl sy vir Elmoné tussen haar en die motor probeer hou het in ʼn poging om haar te beskerm.
Twee sterf in skietery by sakeperseel
Terwyl die verdagte op die vlug geslaan het, het nog ʼn werknemer, blykbaar ʼn veiligheidswag, hom gekonfronteer.
Man by eetplek in Sandton gewond
Weens die ernstige aard van sy beserings het hy eers gevorderde lewensondersteuning op die toneel gekry.