Nog verdagtes is kort daarna in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gewapende rooftog"
Agt ‘rowers’ vas ná jaagtog, skietery
Die verdagtes het glo ʼn koeriervoertuig beroof en van die toneel gevlug.
Rowers geskiet ná mislukte roof op M1
“Twee Audi A4’s en ’n Hyundai i20 het op ’n wit Toyota Fortuner losgebrand en die voertuig tot stilstand gebring.”
Paramedici oorval, beroof
“Ons hulpbronne word tot op breekpunt gedruk…. Die laaste ding wat ons wil hê is dat gesondheidswerkers nou vir hul lewe begin vrees.”
Sanger vertel van roof-drama by Pta-sentrum
“Ek het daar besef ek sal my lewe vir Luka en Milan op die spel plaas.”
Rowers teiken verskeie winkelsentrums
In ʼn dramatiese rooftog het ʼn winkelbestuurder ʼn rower met sy voertuig omgery, waarna die rowers op hom losgebrand het.
Veiligheidswagte tydens beurtkrag by kragstasie aangeval
Een van die wagte is van naby in die nek geskiet en is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal
Rowers ʼn dekade later gevonnis
Dié vonnisse hou verband met tien gewapende rooftogte wat destyds op die dorp plaasgevind het.
Polisielid sterf, 5 beseer op Pelgrimsrus
Die polisie het gereageer op inligting oor ʼn rooftog by ʼn kroeg.
Polisielede vas vir rooftog op plaas
Die verdagtes het glo vir die slagoffer gesê dat nog polisiebeamptes met honde op pad was om die plek te deursoek en het die slagoffers net daar vasgebind gelos.
Rower dood ná skietery in Strand
Die verdagtes was glo besig om die winkel in Hoofweg te beroof.
Rower doodgeskiet, makker gewond tydens huisroof
Die vermeende rowers is by die huis betrap en ʼn oor-en-weer-skietery met die polisie en misdaadvoorkomingslede het gevolg.
Westville-rowers eis Sassa-geld
Die verdagtes het ʼn personeellid van die poskantoor aangerand en geld geëis.
Boef boet met lewe ná rooftog
ʼn Dramatiese skietgeveg het tussen rowers en die polisie in Westville, Durban, uitgebreek.
Tieners beroof glo stapper in Tafelberg Nasionale Park
Drie tieners is aangekeer nadat ‘n stapper vandeesweek in die Tafelberg Nasionale Park beroof is.
Kliënt, rower dood in Queenswood-rooftog
Die onderneming se werknemers kon daarin slaag om een van die verdagtes vas te trek.
Gewapende rowers slaan toe op lekkergoedwinkel in Centurion
Twee mans in sekerheidsuniforms het vanoggend op dié lekkergoedwinkel in Centurion toegeslaan ten aanskoue van werkers in aangrensende kantore.
Vrou dood ná rooftog by sentrum in Centurion
Die onbekende hoeveelheid verdagtes het in drie voertuie van die toneel gevlug.
‘Rowers’ met speelgoedwapen beroof man van duisende
Mbele het gesê een van die rowers het die slagoffer met ʼn wapen gedreig, terwyl sy makker die man deursoek het.
‘Rowers’ gewond, nog een vas ná rooftog op Northam
Met die hulp van die gemeenskap en lugsteun van ʼn plaaslike sakeman, is die verdagtes se Toyota RunX in ʼn nabygeleë woongebied opgemerk.