Die groep het hulle as klante voorgedoen en nadat hulle bedien is, vuurwapens en messe uitgepluk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gewapende rooftogte"
Vlaag rooftogte by Baaise ondernemings ondersoek
Volgens ʼn polisiewoordvoerder is die slagoffers met steekwonde aan hul rûe en koppe na die naaste hospitaal geneem.
Sindikaatlede kry 60 jaar vir gewapende rooftogte
Die sindikaat het minstens 12 gewapende rooftogte op Springs, Devon en Kinross uitgevoer.