“Ons kan eenvoudig nie meer drie tot vier jaar wag vir ʼn nuwe plaagbeheermiddel om goedgekeur te word nie. Dan het dit maklik reeds sy relevansie verloor of heeltemal verouderd geraak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gewasbeskerming"
Koringboere nou slaggereed teen weerstandige onkruid
“Een van die grootste frustrasies vir graanboere is Lolium spp (raaigras) wat bestand is teen onkruiddoders. Die goeie nuus is dat dit nie die geval is met Aubaine® 518 SC nie.
Sojabone gereed vir bolwurm en glifosaat
“Voordat Intacta in 2015 vrygestel is, het Brasiliaanse boere ʼn gemiddelde opbrengs van 2,9 t/ha gekry. Vyf jaar later kon hulle oeste van tot 3,5 t/ha afhaal.”
Vernietigende onkruid in Potch geïdentifiseer
Internasionale data toon dat die Palmer amarant ’n uiters skadelike indringerplant is wat in ses lande voorkom, teen 36 aktiewe bestanddele en teen nege maniere van onkruiddoderwerking bestand is.
Bayer dek die tafel vir nuutskeppings
Daar heers ʼn sterk vermoede dat “big ag” en “big pharma” die bedryf manipuleer en kleiner maatskappye ontmagtig om mee te ding, maar Bayer Cropscience het nou sy deel bygedra om dit te beveg.
Identifiseer peste en plae met nuwe Corteva-app
“Insekte en ander plae veroorsaak verliese van ongeveer $21,5 miljard (R305,62 miljard) aan gewasse.”
Gewasbeskerming in gedrang weens onrus
“Daar is eenvoudig nie genoeg tyd om bestanddele of klaar geformuleerde produkte in te voer om die verliese te vervang nie.”