Tommie de Nysschen oefen gereeld op sy eie. Sommer daar in die tuin onder die groot boom terwyl Bismarck – sy Jack Russell – ʼn wakende oog oor alles hou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gewigteoptel"
Magiese 500 kg wink vir sterk Georgiër
Lasha Talakhadze, ’n reus van 1,97 m en 183 kg, is deesdae in ’n klas van sy eie omdat ander kragmanne skrikkerig is vir die swaar gewigte wat hy kan optel.