Adam Tas, Jakkie Louw, Ghapi en Andries Vermeulen is te sien tydens die AfriForum Droogtetoer, wat Woensdag by Weiveld in Pretoria afskop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ghapi"
Luister: Ghapi meen musikante ‘moet hoop skep vir SA’
“In ons land is daar tans ʼn gevoel van desperaatheid, mense raak moedeloos. Ek dink ‘Die Gelofte’ herinner ons weer dat ons net op die Here moet vertrou.”
III- Ghapi
Baie mense sal dalk skepties wees oor ‘n rock-kunstenaar se besluit om ‘n Christelike CD op te neem. Dit is dalk iets waaroor ‘n mens lank sal kan redeneer, maar die feit is dat Ghapi met ‘n skitterende album vorendag gekom het wat werklik tot eer van die Here is.