Die Britse koninklike sê nou hy het berou oor sy verbintenis met die Amerikaanse finansier Jeffrey Epstein.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ghislaine Maxwell"
Prins Andrew kry nie sy sin in hof
Die regsgeding vir seksuele aanranding teen Brittanje se prins Andrew gaan voort. Dís hoekom:
Hof besluit gou oor saak teen prins Andrew
Die koninklike se prokureurs sê nou hy word beskerm deur ’n skikking wat sy beskuldiger meer as ’n dekade gelede onderteken het.
Jurie oorweeg Ghislaine Maxwell se lot
“Dit is tyd om haar aanspreeklik te hou vir haar dade.”
Ghislaine Maxwell in hof oor mensehandel
Die 59-jarige dogter van die ontslape koerantmagnaat Robert Maxwell, kan lewenslange tronkstraf opgelê word as sy skuldig bevind word dat sy minderjarige meisies vir Epstein, haar minnaar, gewerf het.
Dagvaarding op prins Andrew bestel oor seksuele aanranding
Die eerste verhoor in die saak sal na verwagting Maandag plaasvind.
Nuwe aanklagte teen Ghislaine Maxwell
Die nuwe aanklagte teen Maxwell voeg ʼn nuwe slagoffer by haar klagstaat en verleng die tydperk van haar beweerde oortredings.