Morikawa het die derde ronde in 67 houe voltooi.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gholf"
Stone laat sy beursie bult in Dubai
Stone se aanslag het oor die eerste nege putjies gekwyn toe hy by drie putjies houe aan baansyfer afgestaan het.
Gras ineens groener vir 39 gholfjoggies
“Hierdie toewyding aan die verbetering van ons joggies se lewe is vir almal van ons ’n inspirasie.”
Sörenstam is trots op Amerikaanse eerbetoon; beskou dit in konteks
“Die toekenning is vir die eerste keer in 1963 oorhandig aan persone wat van die wêreld ’n beter plek maak.”
Player deur Trump vereer; verduur kritiek
Player se eie seun het hom skerp gekritiseer.
Blinde gholfspelers gaan op Glendower afslaan
“Ek dink dit is die enigste sportsoort ter wêreld waar ’n sig-gestremde persoon teen ’n professionele speler kan speel en moontlik ook met die louere kan wegstap.”
Joburg-ope: Jong Wilco laat gholfkenners regop sit
Hy het die afgelope drie dae reeds 21 voëltjies en ʼn arend aangeteken.
Sewe SA’ners slaan by Amerikaanse Ope af
Louis Oosthuizen sal saam met JC Ritchie, Erik van Rooyen, Christiaan Bezuidenhout, Justin Harding, Shaun Norris en Branden Grace later vandag in aksie wees.
Amerikaanse gholf: Johnson, Matsuyama kry hul neuse voor
Dit vertel die verhaal van die derde ronde van die BMW-kampioenskap wat op Olympia Fields II in Illinois gespeel word.
Johnson herskryf byna gholf se rekordboeke
Dit was Johnson se 22ste PGA-oorwinning en hy is nou weer die wêreld se voorste speler.
Professionele gholfstokke binnekort weer in SA geswaai
Slegs professionele gholfspelers, hul baljoggies en beamptes sal toegelaat word. Mediateenwoordigheid sal ook beperk word.
Bestendige Louis se ideale voorbereiding
Oosthuizen het saam sesde geëindig nadat hy die laaste ronde in 68 houe voltooi het.
Rahm lei die Spaanse armada in Amerika
Dit was Rahm se derde oorwinning in die PGA-reeks en hy is saam met Severiano Ballesteros die enigste Spaanse spelers wat die hoogste piek kon bereik.
Rahm kry sy neus voor in Ohio
Die 25-jarige Spaanse gholfspeler Jon Rahm het die spinnerakke van die Covid-19-pandemie behoorlik afgeskud en loop met vier houe voor ná die derde ronde van die Memorial-toernooi wat in Dublin, Ohio, in die VSA gespeel word.
SA gholfspeler toets positief vir Covid-19
“Ek ervaar tans geen probleme nie en ek voel fisiek baie goed. Ek was verbaas en teleurgesteld toe ek my toetsuitslag sien.”
Pretorianer vier kolhou pas ná gholfbane heropen
“Ons het so amper van sosiale distansiëring vergeet toe ons agtergekom het dat die bal in die gat is.”
Oorhaastige gholf-fasiliteite oor die vingers getik
Die oortreding van die regulasies kan tot ’n boete of gevangenisstraf lei.
Regulasies vir sport mis die setperk
“Oor die hele wêreld is daar reeds verskeie voorbeelde wat toon dat gholfspelers inderdaad veilig na die bane kan terugkeer.”
Sport óók ’n slagoffer van Covid-19
Talle wedstryde, toernooie en byeenkomste is al weens die pandemie afgelas of uitgestel. Die Olimpiese vlam is egter steeds vandag aangesteek.
Geregtelike ondersoek na toeris se dood op gholfbaan
’n Nadoodse ondersoek sal die oorsaak van sy dood bepaal.